Bartolomeusnag

Bartolomeusnag deur Giorgio Vasari.

Bartolomeusnag (bloedbruilof) was 'n grootskaalse uitwissing van Franse protestante (die Hugenote) in die nag van 23 op 24 Augustus 1572. In die loop van die daaropvolgende maande spoel 'n golf van geweld oor die hele Frankryk, waarin uiteindelik nagenoeg 20 000 Hugenote uitgemoor is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search